Album:
Sehnsucht (1997)
Testi originali
Tedesco
Traduzione
Afrikaans
Tier
Dier
Wat maak 'n man
wat maak 'n man
Wat tussen mens en dier
nie kan onderskei nie
wat
Hy sal na sy dogter gaan
sy is mooi en jonk in jare
en dan sal hy soos 'n hond
met sy eie vleis en bloed paar
Wat doen jy
Wat voel jy
Wat is jy
tog net 'n dier
Dier
Wat doen die vrou
Wat doen die vrou
wat tussen dier en man
nie kan onderskei nie
Sy druk die veerpen in sy bloed
skryf vir haarself 'n brief
vervalle reels aan die kinderjare
toe haar Pa by haar haar geslaap het
Wat doen jy
Wat voel jy
Wat is jy
tog net 'n dier

Give a shoutout to Duvie






