David Bowie

'Heroes'

David Bowie
traduzione in Afrikaans Traduzioni 42 traduzioni Traduzioni 42
Aggiungi ai preferiti
Album:
"Heroes" (1977)
Con richiesta di revisione Informazioni ×
Testi originali
Inglese
Traduzione
Afrikaans

'Heroes'

"Helde"

Ek, ek sal regeer
Met jou, my koningin
Al kan niks hulle verdryf nie
Sal ons kan seëvier, net vir een dag
Dan is ons helde, net vir vandag
 
En jy, jy is soms gemeen
En ek, is meestal gesuip
Want ons is minnaars, en dit is ’n feit
Ons is minnaars en dit is dit
En al kan niks, ons bymekaarhou (nie)
Kan ons tyd steel, net vir een dag
Kom ons wees helde, vir altyd en ewig
Hoe klink dit?
 
Ek, ek wens ek kon swem
Soos dolfyne, soos hulle kan swem
(En) al kan niks ons bymekaarhou
Kan ons seëvier, vir ewig en altyd
Dan is ons helde, net vir een dag
 
Ek, dan is ek koning
En jy, my koningin
Al gee niemand, ons ooit ’n kans nie
Kom ons wees helde, net vir vandag
Ons kan ons wees, net vir vandag
 
Ek, ek onthou nog
Ons rûe, teen die muur
En skote, klap oral om ons
En ons soen, sonder sorg van gevolg
En die skande, lê aan die ander kant
Ons kan seëvier, vir ewig en altyd
Dan is ons helde, net vir een dag
 
Kom ons wees helde
Net vir vandag
 
Ons is nietig, en niks gaan ons help nie
As ons ’n leuen is, moet jy liewer nie bly nie
Maar ons kan ons wees, net vir vandag
 
expand collapse Translation details
Henk Boshoff Henk Boshoff
submitted on 3 Maggio 2023 - 09:25
Give a shoutout to Henk Boshoff
Commenti dell’autore:

Translated to be sung. German lyrics and Bowie’s input about the song’s meaning considered.
I always hope some Afrikaans artist or band will cover great (non-afrikaans) songs like this - in their own language.
Come on guys! Half the work is done.

Riproduci il video con i sottotitoli

David Bowie TOP 3