IPA (Uluslararası Fonetik Alfabe) request for "Die Veld"
Requested by:
Alfonso Velasco
on 12 Ara 2023 - 17:40
Alfonso Velasco
on 12 Ara 2023 - 17:40 Orijinal şarkı sözleri
Afrikaans
Çeviri
IPA (Uluslararası Fonetik Alfabe)
Die Veld
Ek sal jou weer
Enige uur ontmoet
Kom haal uit die dood
En hel toe as ek moet.
Ek moet? Ek moet.
Dan stap ons deur jou dorp
Jy wys my die veld
Waar 'n stuk van jou hart
Aan die vyebome hang,
Ek's bang, ek's bang.
Onthou die see
Onthou ek het jou
My diepste gegee
Ja ek voel jou met pyn,
Ek voel jou in my
Ek het alles probeer
Çeviri yapmak için giriş yapın ya da kaydolun
Alfonso Velasco
submitted on 12 Ara 2023 - 17:40












