engelska request for "Vulkaan"

Help translate from afrikaans to engelska song Vulkaan by Demi Lee Moore
Requested by: Bridge Gibson Bridge Gibson on 7 maj 2024 - 01:48
Originaltext
afrikaans
Översättning
engelska

Vulkaan

'n Eiland in die middel van nêrens
Toe kom jy van vêr heen
Bou 'n huis
Maak jou thuis
 
In die middel van storms
'n Skuiling gevorm
Binne my
Gaan jy bly?
 
En elke keer as die aarde skud om jou
Het die mure binne stuk vir stuk gevou
Soos 'n vulkaan
Soos 'n vulkaan
Dink nie ek kan dit langer in hou
Ek bewe soos dit ophou
Soos 'n vulkaan
Wens jy verstaan hoe voel ek binne
Geweet van die begin af dis jy
Oh weet die vlamme bou hier binne my, binne my
 
'n Liefde in die middel van iewers
Waarvoor jy nog lief was
Nuwe ding
Voor begin
 
'n Teken van lewe
'n Ewige rede
Vir bestaan
Son en maan
 
En elke keer as die aarde skud om jou
Het die mure binne stuk vir stuk gevou
Soos 'n vulkaan
Soos 'n vulkaan
Dink nie ek kan dit langer in hou
Ek bewe soos dit ophou
Soos 'n vulkaan
Wens jy verstaan hoe voel ek binne
Geweet van die begin af dis jy
Oh weet die vlamme bou hier binne my, binne my
 
En elke keer as die aarde skud om jou
Het die mure binne stuk vir stuk gevou
Soos 'n vulkaan
Soos 'n vulkaan
Dink nie ek kan dit langer in hou
Ek bewe soos dit ophou
Soos 'n vulkaan
Wens jy verstaan hoe voel ek binne
Geweet van die begin af dis jy
Oh weet die vlamme bou hier binne my, binne my
 
 
Logga in eller registrera dig för att lägga ut en översättning
expand collapse Song details
Mormonboy Mormonboy
submitted on 6 dec 2020 - 18:54