Duits request for "Die Heidelied"
Help translate from Afrikaans to Duits song Die Heidelied by Gé Korsten
Requested by:
Abigail20023
on 5 jul 2024 - 15:02
Originele teksten
Afrikaans
Vertaling
Duits
Die Heidelied
Laat my langs die heide wandel
Waar die heiderosies blom
Waar uit bossies en groen weiland
Nuwe lenteliedjies kom
Jy behoort aan my o skone dal
My heideland gegroet wees jy 'n duisendmaletal
O jou kleure mooie blommeprag
Word groetend blom vir blompie toegelag
Wyl ek deur die heide wandel
Waar die heide rosies blom
Langs die spruitjie deur die heide
Vloei my diep verlange heen
In my tuiste bly die heide
Ek en heide ewig een
Jy behoort aan my, o skone dal
My heideland gegroet wees jy 'n duisendmaletal
O, jou kleure mooie blommeprag
Word groetend blom vir blompie toegelag
Wyl ek deur die heide wandel
Waar die heide rosies blom
Login of registreer om een vertaling te plaatsen.
submitted on 5 jul 2024 - 14:56












