ロシア語 request for "Lyfie"
Help translate from アフリカーンス語 to ロシア語 song Lyfie by Bernice West
Requested by:
puffinmal
on 22 9月 2025 - 07:39
オリジナル歌詞
アフリカーンス語
翻訳
ロシア語
Lyfie
Die Here het my mooi gemaak
Hy het my baie baie mooi gemaak
Die Here het my mooi gemaak
Hy het my baie baie mooi gemaak
Dit is my koppie, dit is my lyfie, dit is my voete doen dit lyfie, doen dit

Doen dit lyfie, doen dit, doen dit lyfie, doen dit

Ek sal dans, ek sal dans, ja ek sal dans
Dans voor my God

Ja, die Here het my mooi gemaak
Hy het my baie baie mooi gemaak
Die Here het my mooi gemaak (Die Here het my mooi gemaak)

Hy het my baie baie mooi gemaak (Hy het my mooi gemaak)
Die Here het my mooi gemaak (Die Here het my mooi gemaak) (Hy het my mooi gemaak)
Hy het my baie baie mooi gemaak
Die Here het my mooi gemaak
Hy het my baie baie mooi gemaak
submitted on 22 4月 2023 - 18:11