オランダ語 request for "Geel"

Help translate from アフリカーンス語 to オランダ語 song Geel by Spoegwolf
Requested by: MissLyrics MissLyrics on 9 7月 2020 - 01:03
オリジナル歌詞
アフリカーンス語
翻訳
オランダ語

Geel

Ek het jou ontmoet
In al daai geel
Jy het daai doos by jou gehad
Ja die een wat my nagemaak het
 
En ek moes speel
Oor al my swart
Die slaap loop droom wat my rug oop hou
Die ding wat my my lewe lank dophou
 
En nou vir jou
Bou jou lewe bo my hoog
Genoeg dat die donker jou nie kry nie
 
Julie
 
Kan ek weer begin
Voor al daai geel
Jy het dit als op jougesit
Gese dat ons net uitgedink is
En volg jy in al my swart
 
Op die wolk drap af wat my wakker hou
Die ding wat ek my lewe lank dophou
 
Maar nou vir jou
Bou jou lewe bo my hoog
Genoeg dat die donker jou nie kry nie
 
Julie
 
 
ログインユーザー登録)して翻訳を投稿
expand collapse Song details
HuntingWhales HuntingWhales
submitted on 24 8月 2018 - 20:45