Inglese request for "Stap soldaat"

Help translate from Afrikaans to Inglese song Stap soldaat by Loufi
Requested by: I_love_afrikaans_musiek I_love_afrikaans_musiek on 1 Apr 2025 - 21:25
Iscriviti Iscriviti
Testi originali
Afrikaans
Traduzione
Inglese

Stap soldaat

Stap soldaatjie
 
Ek is nie 'n stap soldaatjie nie,
'n ry soldaatjie nie,
'n vlieg soldaatjie nie.
Ek is nie 'n skiet soldaatjie nie,
maar ek is Jesus se soldaatjie, ja meneer.
 
Ek is Jesus se soldaatjie, ja meneer
Ek is Jesus se soldaatjie, ja meneer
 
Ek is nie 'n stap soldaatjie nie,
'n ry soldaatjie nie,
'n vlieg soldaatjie nie.
Ek is nie 'n skiet soldaatjie nie,
maar ek is Jesus se soldaatjie, ja meneer
 
 
Accedi o registrati per pubblicare una traduzione
expand collapse Song details
I_love_afrikaans_musiek I_love_afrikaans_musiek
submitted on 1 Apr 2025 - 21:25

Traduzioni