Inglese request for "Lenie Lenie"

Help translate from Afrikaans to Inglese song Lenie Lenie by David Kramer
Requested by: zuzannazuzanna0106@gmail.com zuzannazuzanna0106@gmail.com on 29 Dic 2024 - 20:13
Iscriviti Iscriviti
Testi originali
Afrikaans
Traduzione
Inglese

Lenie Lenie

O Lenie Lenie jou liefde
dit trek my nes 'n tou
kom nou kom nou kom nou Lenie
ek wil jou vas hou
ek wil jou vas hou
jou kleertjies en jou houding
is so reg na my sin
Weet jy weet jy weet jy Lenie
hoe ek jou bemin
hoe ek jou bemin
Drie kelkies wyne
Dan sê hy jy is syne
Daar′s soet wyn en daar's suur wyn Lenie
ag proe tog aan myne
oo proe tog aan myne
 
oo Lenie, Lenie jou liefde
maak laat my Hart gaat staan
kyk hoe rol my trane Lenie
nes water van 'n kraan
nes water van 'n kraan
o Lenie Lenie hier sit ekke nou
my kop so tussen my kniee
Lenie Lenie net jy kan
my trane weg vee
my trane weg vee
drie kelkies wyne
dan sê hy jy is syne
daar′s soet wyn en daar's suur wyn Lenie
ag proe tog aan myne
oo proe tog aan myne
 
oo Lenie Lenie jou liefde
dit trek my nes 'n tou
kom nou kom nou kom nou
kom nou Lenie
ek wil jou vas hou
ek wil jou vas hou
 
 
Accedi o registrati per pubblicare una traduzione
expand collapse Song details
Mr. Gvprtskvni Mr. Gvprtskvni
submitted on 19 Set 2024 - 04:14
Diritti d'autore:
Writer(s): David Kramer, Daniel Du Toit, Albertus Van Der Merwe
Lyrics powered by www.musixmatch.com