Album:
Take Me Back To Eden (2023)
Testi originali
Inglese
Traduzione
Afrikaans
Euclid
Euklid
Tree dit net terug, gee my net vyf nog minute, en ek
Dik teer aan 'n branende binnekant
Ek het 'n spook in die gang wat glimlag en 'n
Swaar kop wat nie wil ophou draai nie
As my lot 'n slegte botsing is, en as
My kop 'n oope snelwag is
Gee my die skemerende twee-weg visie
Gee my een laaste rit op 'n sonsak ondergang
Bel my as jy die kans kry
Ek voel hoe die mure teen my toemaak
Draf net voort, 'n lewe soos drade terwyl ek
die verlede op 'n leeg plafon sien
Ek speel saam met die lewenstekens in elke geval maar
Ek hoop dat jy nie die gevoelens ken nie
En in die omgekeer is jy al my simittetrie
'n Parallel wat ek my lewe op sal sit
So as vlerke nie jou die hemel sal vind nie
Sal ek dit af bring soos 'n antieke vervloë
Bel my as jy die kans kry
Ek moet net die stuk van my agter los
Onthou jy my
As die reen versamel?
En glo jy nog
Dat niks anders saak maak nie?
Vir my
Dis nog die herfse blare
Die antieke afdakke
Dat ons onder gelê het
Nee, nou
Die nag is joune
Hierdie tak het deur gebreek
Ek moet iemand nuuts wees
Nee, vir my (tree dit terug, gee my net vyf nog minute, en ek)
(Dik teer aan 'n branende binnekant) Dis nog die herf se blare
(Ek het 'n spook wat in die gang glimlag en 'n)
(Swaar kop wat nie wil ophou draai nie) Die antieke afdakke
(As my lots 'n slegte blotsing is en)
(As my kop 'n oope snelwag is) Dat ons onder gelê het
(Gee my die skemerende twee-weg visie)
(Gee my een laaste rit op 'n sonsak ondergang) Nee, nou
(Draf net voort, 'n lewe soos drade terwyl ek)
(Die verlede op 'n leeg plafon sien) Die nag behoort aan jou
(En ek speel saam met die lewenstekens maar)
(Ek hoop na God dat jy nie die gevoelen ken nie) Die afdak het deur gebreek
(En in die omgekeer is jy al my simitterie)
('n Parallel wat ek my lewe op sal sit) Ek moet iemand nuut wees
(So as vlerke nie jou die hemel sal vind nie)
(Sal ek dit af bring soos 'n antieke vervloë)
Die wit van jou oe
Word swart in die lae lig
In die goddelikke draai
Ons draai eindloos
Soos liefvoëls verstrengel
En ek weet vir die laaste keer
Jy sal nie myne wees nie
So gee my die nag, die nag, die nag









Please ask if you want to republish or use my translations anywhere.