Englisch request for "Stapsoldaatjie"
Help translate from Afrikaans to Englisch song Stapsoldaatjie by South African Folk
Requested by:
BETTIE BASSON
on 3 Dez 2023 - 23:38
BETTIE BASSON
on 3 Dez 2023 - 23:38 Originaltext
Afrikaans
Übersetzung
Englisch
Stapsoldaatjie
Ek is nie 'n stap soldaatjie nie,
'n Ry soldaatjie nie,
'n Vlieg soldaatjie nie,
Ek is nie 'n skiet soldaatjie nie.
Maar ek is Jesus se soldaatjie, ja meneer,
Ek is Jesus se soldaatjie, ja meneer,
Ek is Jesus se soldaatjie, ja meneer,
Ek is nie 'n stap soldaatjie nie.
'n Ry soldaatjie nie,
'n Vlieg soldaatjie nie,
Ek is nie 'n skiet soldaatjie nie.
Maar ek is Jesus se soldaatjie, ja meneer,
Ek is nie 'n stap soldaatjie nie,
'n Ry soldaatjie nie,
'n Vlieg soldaatjie nie,
Ek is nie 'n skiet soldaatjie nie.
Maar ek is Jesus se soldaatjie, ja meneer,
Ek is Jesus se soldaatjie, ja meneer,
Ek is Jesus se soldaatjie, ja meneer.
Ek is nie 'n stap soldaatjie nie.
'n Ry soldaatjie nie,
'n Vlieg soldaatjie nie,
Ek is nie 'n skiet soldaatjie nie,
Maar ek is Jesus se soldaatjie, ja meneer.
Anmelden oder Registrieren, um zu übersetzen
AussieMinecrafter
submitted on 24 Dez 2022 - 10:27












