Englisch request for "Buitenste Ruim"

Help translate from Afrikaans to Englisch song Buitenste Ruim by Die Heuwels Fantasties
Requested by: Mr. Gvprtskvni Mr. Gvprtskvni on 24 Dez 2025 - 07:51
Originaltext
Afrikaans
Übersetzung
Englisch

Buitenste Ruim

Almal het demone wat in hul is
Ek probeer al lankal om die verlede af te skud en uit te wis
Ek wonder soms waar jy ook is
Met een voet in die dryfsand en die ander wat probeer om balans te vind
 
Uit die ruimte
Waar ons vandaan kom
Ons ouers
Moes met my klaarkom
Wat ons met mekaar deel
En waar ons speel
Die laaste bedryf waarin ek die hoofrol speel
 
Ek gee my beste
Net partykeer
Oudstes en enigstes
Net wat die tyd sal leer
Is dit in die reise
En die plekke
Geen bestemming
Dis mos ekke
 
Dis uit die ruimte
Waar ons vandaan kom
Ons ouers
Moes met my klaarkom
Wat ons met mekaar deel
En waar ons speel
Die laaste bedryf waarin ek die hoofrol speel
 
Ek gee my beste
Net partykeer
Oudstes en enigstes
Net wat die tyd sal leer
Is dit in die reise
En die plekke
Geen bestemming
Dis mos ekke
 
Geen bestemming
Dis mos ekke
 
Dis uit die ruimte
Waar ons vandaan kom
Ons ouers
Moes met my klaarkom
Wat ons met mekaar deel
En waar ons speel
Die laaste bedryf waarin ek die hoofrol speel
 
Ek gee my beste
Net partykeer
Oudstes en enigstes
Net wat die tyd sal leer
Is dit in die reise
En die plekke
Geen bestemming
Dis mos ekke
 
Geen bestemming
Dis mos ekke
Geen bestemming
Dis mos ekke
 
Ek probeer al lankal om die verlede af te skud en uit te wis
 
 
Anmelden oder Registrieren, um zu übersetzen
expand collapse Song details
Mr. Gvprtskvni Mr. Gvprtskvni
submitted on 24 Dez 2025 - 07:50
Urheberrecht:
Writer(s): Madonna ., Patrick Leonard, Kinda Vivianne Hamid, David Guetta, Giorgio Tuinfort, Frederic Riesterer
Lyrics powered by www.musixmatch.com