английски request for "Die Lig"
Requested by:
mescabob
on 14 ноември 2023 - 09:52
Submitter's comments:
I don't really need a translation, but I guess it would be nice for other people.
I just want someone to look over my transcription, because I'm far from fluent in Afrikaans and tried my best to get the lyrics right.
I'm pretty sure I know what the Artist wants to say but I'm not sure I got all the words and phrases correctly.
Оригинален текст
африкаанс
Превод
английски
Die Lig
Ek het opgedaag vir my eie lewe
In die vlokkies sneeu van 'n ou TV
Totdat jy die gesuis kom opklaar het
In die styl van 'n Maggie Laubser portret
Maar dis asof sy toe net
In wit en swart geskilder het, want
Dit sou nog jare wees
Tot daar altyd lig oor ons vensterbanke breek
Partykeer as ek sink doof die lig weer uit
Doof die lig weer in
Ek het jou in n plek met 'n see gaan soek
Lantern omhoog om die lig te voel
Help my om die lig te voel (x2)
Ek reis deur 'n kaart met 'n pad wat lê en blink
Soos n ou kasset met 'n uitgetrekte lint
Koersvas volg ek elke karteling
Elke knoop wat my weer tot by jou bring
Partykeer as ek sink doof die lig weer uit
Doof die lig weer in
Ek het jou in n plek met 'n see gaan soek
Lantern omhoog om die lig te voel
Help my om die lig te voel (x4)
Ek het jou in n plek met 'n see gaan soek
Lantern omhoog om die lig te voel
Help my om die lig te voel (x7)
Help my om die lig
Help my om die lig te voel (x4)
За да публикувате превод, влезте или се регистрирайте.
submitted on 14 ноември 2023 - 09:52












