Tiếng Anh request for "Net So (Mmm)"
Help translate from Tiếng Hà Lan (Nam Phi) to Tiếng Anh song Net So (Mmm) by Dirk van der Westhuizen
Requested by:
Lenie Lubbe
on 8 Th6 2024 - 20:16
Lenie Lubbe
on 8 Th6 2024 - 20:16 Lời bài hát gốc
Tiếng Hà Lan (Nam Phi)
Bản dịch
Tiếng Anh
Net So (Mmm)
Weet jy
Staan bietjie nader aan my
Wil in jou oe kyk, want jy is vir my oulik.
Wat's jou naam?
Hoe klink hy vooraan my van.
Gee my jou nommer en dan bel ek jou gou.
Ek is so mal oor jou.
Hoe beskryf ek jou?
Jy's net so mmm
Weet nie wat om dit te noem nie.
Weet nie wat jy aan my doen nie.
Jy's net so mmm
Ek het nie n woord daarvoor nie en ek het nie meer
segoed oor nie, maar hoor hier jy toor hier met my.
Jy's net so mmm
Weet nie wat om dit te noem nie
Weet nie wat jy aan my doen nie
Jy's net so mmm
Ek het nie n woord daar voor nie en ek het nie meer
segoed oor nie, maar hoor hier jy toor hier met my.
Jy's net so mmm
Mmm
Mmm
Bly gou stil
Luister nou mooi want ek wil vir jou n geheim vertel.
Jy's vir my oulik
Ah ah
Elke keer
As ek jou sien is ek weer en nog n klein bietjie meer verlief op jou.
Ek is so mal oor jou.
Hoe beskryf ek jou?
Jy's net so mmm
Weet nie wat om dit te noem nie.
Weet nie wat jy aan my doen nie.
Jy's net so mmm
Ek het nie n woord daar voor nie en ek het nie meer
segoed oor nie, maar hoor hier jy toor hier met my.
Jy's net so mmm
Weet nie wat om dit te noem nie
Weet nie wat jy aan my doen nie
Jy's net so mmm
Ek het nie n woord daar voor nie en ek het nie meer
segoed oor nie, maar hoor hier jy toor hier met my.
Eks mal oor jou.
Hoe beskryf ek jou
Want my woorde, my woorde is te min.
Jy's net so mmm
Weet nie wat om dit te noem nie
Weet nie wat jy aan my doen nie
Jy's net so mmm
Ek het nie n woord daar voor nie en ek het nie
meer segoed oor nie, maar hoor hier jy toor hier met my
Jy's net so mmm
Weet nie wat om dit te noem nie
Weet nie wat jy aan my doen nie
Jy's net so mmm
Ek het nie n woord daar voor nie en ek het nie meer
segoed oor nie, maar hoor hier jy toor hier met my.
Jy's net so mmm
Jy's net so mmm
AntonWinter
submitted on 2 Th11 2019 - 16:52