Rammstein

Sonne (Extended Version)

Rammstein
översättning till afrikaans icon 76 översättningar icon 76
icon
Album:
Mutter (2001)
Originaltext
tyska
Översättning
afrikaans

Sonne (Extended Version)

Son

Een, twee, drie, vier, vyf, ses, sewe, agt, nege, uit.
 
Almal wag vir die lig.
Wees bang, moenie bang wees nie.
Die son skyn uit my oë uit,
Sy sal nie vanaand sak nie,
en die wêreld tel hardop tot by tien.
 
Een, hier kom die son.
Twee, hier kom die son.
Drie, sy is die helderste stêr van almal.
 
Die son skyn uit my hande uit.
Dit kan jou brand, dit kan jou blind maak.
Wanneer sy uit ons vuiste uitbreek,
Sy rus warm op ons gesigte.
Sy sal nie vanaand gaan sak nie.
En die wêreld tel hardop tot by tien.
 
Een, hier kom die son.
Twee, hier kom die son.
Drie, sy is die helderste stêr van almal.
Vier, hier kom die son.
Vyf, hier kom die son.
Ses, hier kom die son.
Sewe, sy is die helderste stêr van almal.
Agt, hier kom die son.
 
Die son skyn uit my hande uit.
Dit kan jou brand, dit kan jou blind maak,
Wanneer sy uit ons vuiste uitbreek.
Sy rus warm op jou gesig.
Sy rus swaar op ons borste.
Balans sal verlore gaan.
Jy gaan hard na die grond toe,
En die wêreld tel hardop tot by tien!
 
Een, hier kom die son.
Twee, hier kom die son.
Drie, sy is die helderste stêr van almal.
Vier, en sy sal nooit uit die lug uitval nie.
Vyf, hier kom die son.
Ses, hier kom die son.
Sewe, sy is die helderste stêr van almal.
Agt, nege, hier kom die son!
 
expand collapse Translation details
Nobilis Lupo Nobilis Lupo
submitted on 28 mar 2013 - 15:58
Give a shoutout to Nobilis Lupo

Kommentarer 1

Don Juan Don Juan M
21 jul 2023, 21:39

The source lyrics have been updated. Please review your translation.

Log in or sign up to add a comment.
Logga in Bli medlem
Play video with subtitles