енглески request for "Leeuloop"
Help translate from африканс to енглески song Leeuloop by Robbie Wessels
Requested by:
lucy mclovin
on 30 Oct 2025 - 22:06
lucy mclovin
on 30 Oct 2025 - 22:06 Оригинални текстови
африканс
Превод
енглески
Leeuloop
Inleiding
Tennisballe, krieketballe, snoekerballe as jy wil.
Tennisballe, krieketballe, snoekerballe as jy wil.
Daar is n lelike ding wat kopwys, in Parys.
Iets heeltemal anders as 'n bike race of 'n kopluis of by bachelor parties muis wys.
Op 'n barstoel by n braai, sit 'n ou en eet sy slaai.
Asseblief my lief se ja!
Kan ek Leeuloop?
Die ouens het mooi gevra.
Nou as jy weet wat die Leeuloop is, en jy weet waar die leeu moet rus.
Maak jou broek en jou belt los geleidelik, die Leeuloop is baie verleidelik.
En ek gaan hom nou stap vir stap verduidelik.
Knyp, twee balle vas tussen jou bene.
Met jou hande en jou knieë op die stene, trek af jou broek en brul.
As jy wil.
Solank jy net Leeuloop.
Tennisballe, krieketballe, snoekerballe as jy wil.
Tennisballe, krieketballe, snoekerballe as jy wil.
My boetie Brollocks wou die Leeuloop uitraai, by n spitbraai.
Ek staan eenkant en ek kou aan 'n garage pie.
Toe ek omdraai, staan die SABC daar en wil dit uitsaai.
Nou hy't geweet wat die Leeuloop is, en hy't geweet die leeu moet rus.
Hy maak sy broek en sy belt los geleidelik.
Hy weet die Leeuloop is baie verleidelik.
Op SABC 2 het hy hom stap vir stap verduidelik.
Hy knyp twee balle vas tussen sy bene.
Met sy hande en jou knieë op die stene, hy trek af sy broek en brul.
Want hy wil.
Hy weet hy moet Leeuloop.
Tennisballe, krieketballe, snoekerballe as jy wil.
Tennisballe, krieketballe, snoekerballe as jy wil.
Knyp, twee balle vas tussen jou bene.
Met jou hande en jou knieë op die stene, trek af jou broek en brul.
As jy wil.
Knyp, twee balle vas tussen jou bene.
Met jou hande en jou knieë op die stene, trek af jou broek en brul.
As jy wil.
Solank jy net Leeuloop.
Solank jy net Leeuloop.
Solank jy net Leeuloop.
Solank jy net Leeuloop.
Пријавите се или се региструјте да бисте могли објавити превод
submitted on 2 Apr 2012 - 03:36