This Town Needs Guns

Lemur

This Town Needs Guns
превод на африканс Преводи 3 превода Преводи 3
Додај у фаворите
Албум:
Animals (2008)
Оригинални текстови
енглески
Превод
африканс

Lemur

What’s this? Don’t bother listing your dependancies
We already know that you’ve got them
You’ve photographed the bottom glass and it tastes like fear
You’re afraid of what might be
 
You know from the get-go it’s over (It’s already fallen apart)
You know from the get-go it’s over (It’s already fallen apart)
You know from the get-go it’s over (It’s already fallen apart)
You know from the get-go it’s over (It’s already fallen apart)
 
Identify what’s yours and what is mine
The rest will be our secret
I won’t apologize for what is right,
I’m just letting go of what might have been
 
You know from the get-go it’s over (It’s already fallen apart)
You know from the get-go it’s over (It’s already fallen apart)
You know from the get-go it’s over (It’s already fallen apart)
You know from the get-go it’s over (It’s already fallen apart)
 
You know from get-go it’s over, it’s already meant from the start
You know from get-go it’s over, it’s already fallen apart
 
You know in time as much would’ve happened to us, our feelings blow out like a lamp light

Wat is dit?
Moesie moeite doen om jou afhanklikhede op te som nie
Ons weet reeds dat jy hulle het
Jy het die bodemglas gefotografeer
En dit smaak na vrees
Jy is bang vir wat dalk mag wees
 
Jy weet van die begin af dit is verby
Dit het reeds uiteengespat
Jy weet van die begin af dit is verby
Dit het reeds uiteengespat
 
Jy weet van die begin af dit is verby
Dit het reeds uiteengespat
Jy weet van die begin af dit is verby
Dit het reeds uiteengespat
 
Identifiseer wat van jou is en wat van my is
Die res sal ons geheim wees
Ek vra nie om verskoning vir wat reg is nie
Ek laat net los
Van wat dalk kon gewees het
 
Jy weet van die begin af dit is verby
Dit het reeds uiteengespat
Jy weet van die begin af dit is verby
Dit het reeds uiteengespat
 
Jy weet van die begin af dit is verby
Dit het reeds uiteengespat
Jy weet van die begin af dit is verby
Dit het reeds uiteengespat
 
Jy weet van die begin af dit is verby
Dit was al voorbestem van die begin af
En jy weet van die begin af
Dit het reeds uiteengespat
 
Jy weet met tyd sou soveel met ons gebeur het
Ons gevoelens blus uit soos 'n lamplig

Facebook X
expand collapse Translation details
HuntingWhales HuntingWhales
submitted on 5 Aug 2023 - 18:54
Give a shoutout to HuntingWhales

This Town Needs Guns TOP 3