angielski request for "Wonderwoorde"
Help translate from afrikaans to angielski song Wonderwoorde by Die Melktert Kommissie
Oryginalne teksty (piosenek)
afrikaans
Przekład
angielski
Wonderwoorde
Alleen in Brooklyn Mall
In Burgundy's
Bestel twee whisky's
Die rook in my oë, die waitress vra
Ekskuus, is jy al 18?
En ek sê, thanks for the compliment
En dink, ook maar net-net
Ek maak my boek oop, wil besig lyk
Want almal kyk, kyk sy
Lyk skielik 24 en vier haar woord woordlose brein
En ek verstik aan die woorde in my bord
Alles wat ek kort bly wegkruip
En ek het lankal opgehou dink
Verwag dat almal vir my skink nog een
Gooi net nog 'n glas bietjie voller
Ek vreet als op maar ek raak net
Dommer, dommer, ek bekommer my
En wonder woorde raak weer
Weg en word wonderwoorde
Die kommer in my raak al dommer
Dommer, dommer, ek bekommer my
En wonder woorde raak weer
Weg en word wonderwoorde
Die kommer in my raak al dommer
Ontevredenheid
Jy het my verlei
En uitgetrek en afgeskil
'n Bietjie te veel gekry
Ontevredenheid
Verwantskap my beleid
Want hierdie ontevredenheid in my
Het alles weggesmyt
En ek het lankal opgehou dink
Verwag dat almal vir my skink nog een
Gooi net nog 'n glas bietjie voller
Ek vreet als op maar ek raak net
Dommer, dommer, ek bekommer my
En wonder woorde raak weer
Weg en word wonderwoorde
Die kommer in my raak al dommer
Dommer, dommer, ek bekommer my
En wonder woorde raak weer
Weg en word wonderwoorde
Die kommer in my raak al dommer
Dommer, dommer (Ek bekommer my en)
Raak dommer
Dommer, dommer (Ek bekommer my en)
Raak dommer
Dommer, dommer (Ek bekommer my en)
Raak dommer
Dommer, dommer (Ek bekommer my en)
Raak dommer
Zaloguj się lub utwórz konto, aby wysłać tłumaczenie













