オリジナル歌詞
英語
翻訳
アフリカーンス語
Floating
Sweef
Ons het ons eerste pil gevat toe
Die musiek kak was
Ek't gese fok die hele aand dans
Maar dis net wat ons gedoen het
Dit het gevoel soos sweef
Dit het gevoel soos sweef
Jou liggaam was warm toe
Ek langs jou sy gele het
Ek't gese "ek's bly ek't jou gevind
En ek's bly ons is lewendig"
Dit voel soos sweef
Dit voel soos sweef
Ons het by die rivier gele en na die sterre gekyk
Ek't gese "hoe klein is ons nie, Lief?
Hoe klein is ons nie"
Dit voel soos sweef
Dit voel soos sweef
Dit voel soos sweef
'n Leeftyd is kort, lief
En die dood is so lank
Ek glo nie in die hemel nie
Ek hoop net ek is verkeerd
Ek hoop ons sweef
Ek hoop ons sweef
Want as ek na die wereld kyk is daar baie
Wat ek nie verstaan nie
Dit maak net meer sin
Met my hand in jou hand
Dit voel soos sweef
submitted on 27 4月 2021 - 11:35

Give a shoutout to Duvie


