Eredeti dalszöveg
Angol
Fordítás
Afrikaans
Lights off
Ligte Af
Ek het my siel verloor, my pad vergeet
Daar's geen foute wat ek nie gemaak het nie
Veranderinge maak seer en ek's alleen
Maar die mense sê, "Sjoe, jy'd groot geword"
Het probeer om werk te verander, het probeer om minnaars te verander
My meubels verander, my laken verander
Ek sou my hart verander maar daar's geen kans
So ek sit dit ligte af
Waar is jy nou terwyl ek jou verlang? (Jou)
Jy vaar rond my perifere (Hey)
Waar is jy nou?
Waar is jy nou?
Waar is jy nou, ohhh?
Waar is jy nou?
Ek sal die veranderinge lui, 'n plan maak
Ek's klein, maar magtig, ja, ek kan
Ek sal 'n vesting bou, ek sal 'n muur bou
Ek sal 'n koningin wees, onoorwinlik
Het probeer om werk te verander, het probeer om minnaars te verander
My meubels verander, my laken verander
Ek sou my hart verander maar daar's geen kans
So ek sit dit ligte af
Waar is jy nou terwyl ek jou verlang? (Jou)
Jy vaar rond my perifere (Hey)
Waar is jy nou?
Waar is jy nou?
Waar is jy nou, ohhh?
Waar is jy nou?
Nog eens is ek gelos sonder beheer
Ek's ver weg, maar kan jy my nog hoor roep?
Waar is jy nou?
Waar is jy nou terwyl ek jou verlang?
Jy vaar rond my perifere
Waar is jy nou?
Waar is jy nou?
Waar is jy nou, ohhh?
Waar is jy nou?
kourin
submitted on 25 ápr 2022 - 12:03
Added in reply to request by
Joshua Brunken

Give a shoutout to kourin





Please ask if you want to republish or use my translations anywhere.