Αγγλικά request for "Oorgeloop"

Help translate from Αφρικάανς to Αγγλικά song Oorgeloop by Bouwer Bosch
Requested by: NikolettaAlizP NikolettaAlizP on 12 Νοε 2023 - 14:46
Συνδρομή Συνδρομή
Πρωτότυποι στίχοι
Αφρικάανς
Μετάφραση
Αγγλικά

Oorgeloop

Kan jy my sê
Kan jy my sê waar ek my hart moet neerlê
Hy is moeg om oorgeloop te word
Ek het probeer
Ek het probeer om self die pleisters op te plak
Maar dis moeilik
Dis moeilik sonder jou
Dit help nie ek kla nie
Dit help nie ek vra ook vrae nie
Vergeet die verlede
En groet die hede
 
My hart hy lê by jou dis al
Plek waar ek hom vertrou jy het
Gesê jy sal hom styf vashou
Terwyl ek jou hart soek
By jou
By jou
Ek soek by jou
By jou
Hy lê by jou
By jou
Hy lê by jou
My hart hy lê by jou
 
Kan ek jou sê
Kan ek jou sê dat ek nog meer saam jou wil hê
Want my hande voel so tuis by jou
Sal jy my weer
Sal jy my weer leer om gewoontes af te leer
Want dis moeilik
Dis moeilik sonder jou
Vir lank nie gepraat nie
Te lank nie aan jou geraak nie
Ek voel hoe ek bewe
Jy laat my lewe
 
My hart hy lê by jou dis al
Plek waar ek hom vertrou jy het
Gesê jy sal hom styf vashou
Terwyl ek jou hart soek
By jou
By jou
Ek soek by jou
By jou
Hy lê by jou
By jou
Hy lê by jou
My hart hy lê by jou
 
Wag vir my dit gaan die moeite werd wees
Wag vir my dit gaan die moeite werd wees
Wag vir my dit gaan die moeite werd wees
Wag vir my dit gaan die moeite werd wees
Wag vir my dit gaan die moeite werd wees
 
My hart hy lê by jou dis al
Plek waar ek hom vertrou jy het
Gesê jy sal hom styf vashou
Terwyl ek jou hart soek
By jou
By jou
Ek soek by jou
By jou
Hy lê by jou
By jou
Hy lê by jou
My hart hy lê by jou
 
 
Συνδέσου ή Κάνε εγγραφή για να δημοσιεύσεις μια μετάφραση
expand collapse Song details
NikolettaAlizP NikolettaAlizP
submitted on 12 Νοε 2023 - 14:42
Πνευματικά δικαιώματα:
Writer(s): Bouwer Bosch
Lyrics powered by www.musixmatch.com